BEL ONS: 012 644 4300

2016-begroting

Vrydag | 25 November | 2016 Geskenke as liefdestaal

Ronéll en Anke van Rooyen   Geskenke is mos daardie lekker verrassings wat toegedraai is in vrolike papier met ‘n groot blink strik op, of die mooi groot geskenksakkie met die belofte van ‘n verskeidenheid goedjies in een sakkie. Daar is seker niemand wat nie hou van ‘n geskenkie nie,  … Lees meer

Vrydag | 12 Februarie | 2016 Wat wil vroue die graagste vir Valentynsdag hê?

Solette Swanepoel   Sondag is Valentynsdag. Maar weet jy wat die vrou in jou lewe die graagste vir Valentynsdag wil hê? Dalk het jy gedink om maar soos die meeste mans ’n bos rooi rose en sjokolade hartjies by die naaste supermark te koop. Of dalk dink jy dat niks  … Lees meer

Vrydag | 12 Februarie | 2016 Manne, rek jou rande só op Valentynsdag!

Nico Strydom     Vir talle mans beteken Valentynsdag net een ding: ʼn dunner beursie. Jy kan egter steeds jou geliefde bederf sonder dat dit ʼn plaas se geld hoef te kos. Hoewel talle glo dat Valentynsdag net ʼn slinkse foefie is om geld te maak, is dit nie ideaal  … Lees meer

Woensdag | 06 Augustus | 2014 Skuld: joune, myne, ons s’n

Geskryf deur: Ingrid Scholtz   Skuld. Elke gesin weet dat as jy meer geld uitgee as wat jy verdien, is jy vroeër of later in die moeilikheid. Dieselfde beginsel geld vir regerings en state. Daar is die saak natuurlik ingewikkelder. Regerings het binnelandse en buitelandse skuld, en state se invoer  … Lees meer

Woensdag | 02 Julie | 2014 Leer kind vroeg om te spaar

Om vir ʼn klein kind ʼn abstrakte begrip te leer, is nie ʼn eenvoudige taak nie. Dit is egter jou plig as ouer om jou kind van kleins af van konsepte soos “spaar” en “verantwoordelikheid” te leer.   Die skrywer Miranda Marquit skryf in haar artikel 11 ways to teach  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close