BEL ONS: 012 644 4300

2016-ontspanning

Donderdag | 23 Junie | 2016 Maak jou kind lief vir lees

Solette Swanepoel       Slegs 31% van kinders wat verlede jaar deur die Britse kinderboek-reus Scholastic ondervra is, lees byna elke dag’n boek vir genot. Die afgelope vier jaar was daar’n redelike daling in die persentasie van kinders wat vir pret lees  ̶  iets wat waarskynlik nie net tot  … Lees meer

Vrydag | 17 Junie | 2016 Werkende ouers en siek kinders: Wat om te doen

Tinus Vollgraaff     Die koue seisoen is terug en so ook werkende ouers se nagmerrie: Siek kinders. Nie alleen beroof hulle pa’s en veral ma’s van slaap nie, maar hulle veroorsaak reuse probleme wanneer dit by dagsorg kom. Spertye lê voor, uitdagings by die werk floreer, tyd is uiters  … Lees meer

Vrydag | 29 April | 2016 Medisyneveiligheid vir kinders

Max Samis     Medisyne speel ‘n noodsaaklike rol by die behandeling van siektes, die verligting van simptome en die verlenging van lewens, maar dit kan ernstige gevolge hê as kinders dit insluk of as dit nie volgens die aanwysings op die etikette toegedien word nie. Die ekwivalent van ongeveer  … Lees meer

Vrydag | 29 April | 2016 8 maniere om jou kinders te vermaak sonder om bankrot te speel

Anja van den Berg     Ouerskap is harde werk. Om kleintjies (met kort aandagspanne) besig te hou, is dikwels die helfte van die stryd – veral oor naweke of as jy ’n tuisblyouer is. As jy tyd nodig het om aan dringende sake aandag te gee of net ’n  … Lees meer

Donderdag | 17 Maart | 2016 Hoe om enkellopend en gelukkig te wees

Marli Naidoo   Ongeag jou verhoudingstatus, is dit belangrik dat jy weet hoe om gelukkig te wees wanneer jy alleen is. Indien jy weet wat jou waarlik gelukkig maak, jy jouself kan liefhê, mooi kan oppas en versorg en weet hoe om buite jou gemaksone te beweeg, sal jy kan  … Lees meer

Donderdag | 17 Maart | 2016 Paasfees en vakansie: Gauteng se gesinspretgeleenthede

Tinus Vollgraaff     Die langnaweke en skoolvakansie is weer op ons en nie almal van ons het die voorreg om by ‘n oord of selfs by die see te gaan vakansie hou nie. Maar moenie bekommerd wees nie, daar is klompe lekker dinge vir ‘n gesin om te doen  … Lees meer

Vrydag | 11 Maart | 2016 Kinders: Huiswerk of meer speeltyd?

Karen van der Berg     In sekere Skandinawiese lande word geen huiswerk vir laerskoolleerlinge gegee nie. Ook het die Britste koerant, Daily Telegraph, onlangs berig dat huiswerk ’n stresvolle impak op kinders in laerskole het. Luidens die berig voel baie Britse onderwysers dat jong kinders totdat hulle die ouderdom  … Lees meer

Vrydag | 12 Februarie | 2016 Wat wil vroue die graagste vir Valentynsdag hê?

Solette Swanepoel   Sondag is Valentynsdag. Maar weet jy wat die vrou in jou lewe die graagste vir Valentynsdag wil hê? Dalk het jy gedink om maar soos die meeste mans ’n bos rooi rose en sjokolade hartjies by die naaste supermark te koop. Of dalk dink jy dat niks  … Lees meer

Vrydag | 12 Februarie | 2016 Manne, rek jou rande só op Valentynsdag!

Nico Strydom     Vir talle mans beteken Valentynsdag net een ding: ʼn dunner beursie. Jy kan egter steeds jou geliefde bederf sonder dat dit ʼn plaas se geld hoef te kos. Hoewel talle glo dat Valentynsdag net ʼn slinkse foefie is om geld te maak, is dit nie ideaal  … Lees meer

Vrydag | 15 Januarie | 2016 Koljander-koljander so deur die bos …

Karen van der Berg   Die wete dat die somer maande lank duur, is vir sommiges ’n wonderlike vooruitsig. Maar enige ouer weet om jou kind vir soveel weke besig te hou, is nie ’n maklike taak nie. Annemie Lombard, ’n skrywer, sê sy het ’n plan: Outydse speletjies wat  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close