Deur Emsie Martin Outisme neem wêreldwyd toe en daarom word daar op 2 April met Wêreld Outismedag bewusmaking geskep. Wat is outisme? Outismespektrumversteurings (OSV) is ʼn groep genetiese toestande wat abnormale breinontwikkeling en -funksie veroorsaak. Baie navorsing word tans gedoen om te probeer uitvind wat die oorsaak van outisme is, … Lees meer
Deur Essie Bester Wanneer dit kom by die hantering van jou kind se gedrag, blyk nie een van jou pogings effektief te wees nie. Dit frustreer jou en jy voel raadop. Daar is egter hoop. Die redes waarom dissipline nie werk nie kan dalk een van die volgende insluit: Jy … Lees meer
Deur Wilma Bedford Die oorgang na volwassenheid herbevestig wat dit beteken om ʼn band te hê met die mense wat jou grootgemaak het – veral as jy nie meer onder hul dak woon nie, sê die gesinsterapeut Judye Hess. Die ontwikkelende skuif in hoe afhanklik jy van pa en ma … Lees meer
Deur Nico Strydom Instagram is een van die gewildste sosialemediaplatforms onder jong mense en dit is daarom belangrik om seker te maak hulle word teen die gevare daarvan beskerm. Volgens navorsing van World Wide Worx in samewerking met Ornico is daar 10 miljoen Instagramgebruikers in Suid-Afrika, wat die platform een … Lees meer
Deur Nico Strydom Wanneer ʼn kind graad 1 betree moet daar reeds begin word om die grondslae vir toekomstige akademiese sukses te lê en die fokus moet daarop wees om ʼn liefde vir leer te kweek. “Ouers het in die vroeë jare ʼn belangrike rol om te speel ten opsigte … Lees meer
Deur Marli Naidoo Akademiese prestasie geniet die meeste aandag wanneer ons ons kinders se toekomstige sukses oorweeg. Indien ons kinders egter ten volle op akademiese prestasie fokus, kan hulle gestres begin voel. Soveel druk op ʼn jong ouderdom kan soms veroorsaak dat kinders depressief en wrokkig teen hulle skoolwerk begin … Lees meer
Deur Essie Bester Geen ouer wil hoor dat sy/haar kind ‘n boelie is nie. Dit is pynlik om aan jou kind te dink as iemand wat ander kinders skade berokken. Maar afknouery is ook ‘n ernstige kwessie vir die aggressor. Kinders se vriendskapsvaardighede is ‘n belangrike aanduiding van hul algemene … Lees meer
Deur dr. Eugene Brink In my kinderjare was daar net ʼn paar buitekurrikulêre aktiwiteite waaraan kinders kon deelneem. Die res van die tyd is gespeel en selfs TV-kyk was ʼn luukse. Vandag is daar ʼn hele tuisnywerheid van gespesialiseerde aktiwiteite (plus ʼn menigte TV-keuses) om vir alle behoeftes en smake … Lees meer
Deur Melodie Veldhuizen ’n Sosialemediavalstrik (‘scam’) is ʼn kriminele aktiwiteit waar sosiale media, soos Facebook Twitter, WhatsApp en Instagram, asook e-posse deur kubermisdadigers misbruik word met die bedoeling om jou uit jou geld te verkul en/of jou identiteit (soos e-posadresse, wagwoorde, geboortedatums, identiteitsnommers of bankbesonderhede) te steel. Sosiale media is … Lees meer
Deur Melodie Veldhuizen Ongelukkig is fisiese en emosionele uitdagings en selfs fisiese en emosionele mishandeling onder baie van ons kinders ʼn realiteit wat daartoe lei dat hulle moeilik by mense aanklank vind, veral wat vertroue betref. Hierdie kinders kan egter wonderlike bande met diere smee. Jannes von Backstrom van Rustic … Lees meer
Oops! We could not locate your form.