BEL ONS: 012 644 4300

Die Huwelik

Dinsdag | 30 April | 2019 Veg regverdig met jou geliefdes

Deur Wilma Bedford Identifiseer presies waaroor jy kwaad is en besluit hoekom jy kwaad is; sodoende kan jy kies hoe jy jou woede gaan verwoord. Is daar fisiese skade aan eiendom aangerig, is jou integriteit in twyfel getrek, is jy te na gekom, is daar reëls verbreek waaroor julle saam  … Lees meer

Maandag | 29 April | 2019 Voel jy eensaam in jou verhouding?

Deur Wilma Bedford Eensaamheid tref nie net enkellopendes nie maar ʼn persoon kan binne ʼn verhouding of huwelik ook eensaamheid ervaar. Waar dit binne ʼn verhouding plaasvind, kan dit gevaarlik wees indien die bron van die eensaamheid nie betyds aangespreek word nie. Die gevoel van eensaamheid kan voor kom wanneer  … Lees meer

Dinsdag | 09 April | 2019 Alledaagse kommunikasie met jou maat

Deur Wilma Bedford Groot klem word geplaas op kommunikasietegnieke om ʼn verhouding gesond te hou en daar word gewoonlik gefokus op konflikhantering of op skadebeheer. Wanneer die groot praat klaar gepraat is, hoe kan kommunikasie op ʼn alledaagse vlak die boustene van ʼn verhouding versterk? Indien kommunikasie gebou is op  … Lees meer

Maandag | 08 April | 2019 Leen ʼn paar idees by die werk vir sukses by die huis

Deur Anja van den Berg As jy ʼn ouer met ʼn voltydse werk is, word baie van die huiswerk in ʼn paar uur per dag ingedruk ─ en jy moet in ʼn baie kort tydjie berge versit. Ongelukkig is dit nie ʼn maklike taak nie. Dit kos beplanning en moeite  … Lees meer

Woensdag | 13 Februarie | 2019 Konflik kan goed wees vir jou huwelik

Deur Essie Bester Ons is almal geskep as unieke individue met ʼn eie persoonlikheid. Dit beteken dat elkeen van ons die wêreld verskillend gaan beskou en dat ons optrede verskillend gaan wees. Konflik is dus onvermydelik, veral waar twee mense ʼn huis, ʼn badkamer, finansies en ʼn lewe deel. Konflik  … Lees meer

Dinsdag | 11 Desember | 2018 Tegnologie en ontrouheid

Deur Nico Strydom Die digitale era het dit nie net vir mense makliker gemaak om hul maats te verkul nie; dit het ook tot gevolg dat sommige mense in verhoudings nou meer agterdogtig is oor hul maats maar hulle ook makliker kan uitvang. Die vooruitgang in tegnologie het tot gevolg  … Lees meer

Maandag | 03 Desember | 2018 Red jou huwelik deur geldbestuurvaardighede aan te leer

Deur Anja van den Berg In rykdom of armoede. Dit is wat die meeste van ons ons gade belowe wanneer ons die dag trou. Ongelukkig kan baie paartjies vandag nóg ryk nóg arm oorleef as gevolg van swak geldbestuursvaardighede. Dis nie ʼn geheim nie dat ʼn bakleiery oor geld groot  … Lees meer

Woensdag | 24 Oktober | 2018 Sy kinders, haar kinders. Hoe om ʼn saamgesmelte gesin en tweede huwelik te laat werk.

Deur Anja van den Berg Jy en jou maat het besluit om ʼn lewe saam te maak en ʼn nuwe, saamgesmelte gesin te vorm wat kinders uit een of albei se vorige verhoudings insluit. Veels geluk! Wat vorentoe wag, kan ʼn lonende sowel as ʼn uitdagende ervaring wees. Dit kan  … Lees meer

Maandag | 06 Augustus | 2018 Werkende ouers, verseker só ʼn suksesvolle verhouding

Deur Anja van den Berg Die eise van beide werk en ouers te wees neem toe. Volgens die Wêreldbank maak vroue nou 40% tot 50% van die arbeidsmag in baie lande wêreldwyd uit, wat beteken dat werk buite die huis op mans sowel as vroue ʼn gelyke impak maak. Die  … Lees meer

Dinsdag | 24 April | 2018 Wie kom eerste: Man of kinders?

Deur Marli Naidoo Jy is dalk een van die mammas wat sê dat hulle kinders voor hulle eggenoot op die prioriteitslys kom aangesien hulle nie gevra het om hier te wees nie, nie vir hulself kan sorg nie, en jou man groot genoeg is om na homself om te sien.   … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close