BEL ONS: 012 644 4300

Die Huwelik

Dinsdag | 20 Maart | 2018 Die voor- en nadele van aanlyn vlerksleep

Deur Nico Strydom In die digitale era ontmoet al hoe meer mense aanlyn en soos alles anders, is daar sekere voor- en nadele hieraan verbonde. Tegnologie maak dit makliker vir enkellopendes om aanlyn nuwe vriende te ontmoet of selfs hul lewensmaats op te spoor. Daar is duisende van die afspraakwebwerwe  … Lees meer

Dinsdag | 27 Februarie | 2018 Is die eerste jaar van ʼn huwelik regtig die moeilikste?

Deur Nico Strydom Die eerste jaar van ʼn huwelik word dikwels beskryf as die wittebroodfase maar word ook as een van die moeilikste jare van ʼn huwelik gebrandmerk. Daar blyk nie regtig konkrete navorsing te wees of dit regtig die geval is nie. In die meeste gevalle word die moontlikheid  … Lees meer

Woensdag | 14 Februarie | 2018 Al die voëltjies is uit die nes

Deur Karen van der Berg Dit is nét so, in een oogwink en dan is hulle weg. Uit die bekende blyplek, uit die sagte skuiling uit. Dit is sekerlik een van die moeilikste fases in enige ouer se lewe ─ daardie oomblik wanneer jou jongste kind die huis verlaat. Marie  … Lees meer

Vrydag | 02 Februarie | 2018 Om beter te kommunikeer

Deur Karen van der Berg Kommunikasieprobleme is van die grootste struikelblokke in ‘n verhouding. Die goeie nuus is, dit is ook een van die maklikstes om te oorkom. Al wat nodig is, is ‘n bietjie meer begrip en ʼn paar basiese vaardighede. Maar hoekom trap huweliksmaats dan so dikwels op  … Lees meer

Maandag | 04 Desember | 2017 Jaloerse lewensmaat: Gesond en ongesond

Marli Naidoo ʼn Bietjie jaloesie in ʼn verhouding kan wondere verrig, maar te veel daarvan kan selfs ʼn gevestigde verhouding stadig tot stof wegskuur. Dit kan selfs tot misbruik lei. Daar is gesonde en ongesonde jaloesie. Gesonde jaloesie beskerm die verhouding teen aanvalle. Dit help jou om bedreigings aan te  … Lees meer

Vrydag | 24 November | 2017 Egskeiding se gevaartekens

Karen van der Berg Dit was nog nooit ’n geheim nie: om te trou is nie perdekoop nie. Dit is moeilik, uitdagend en verg baie harde werk. Maar hoe gebeur dit dat twee mense wat mekaar lank ken en dan trou, net nie die huwelik kan laat werk nie? Raymond  … Lees meer

Donderdag | 23 November | 2017 Hoekom Milleniërs benoud is vir trou

Anja van den Berg Navorsing toon dat jong paartjies versigtig is om hulle in die huwelik te begewe want hulle is bekommerd oor die spanning wat egskeiding meebring. Meer as twee-derdes van die paartjies wat aan die studie deelgeneem het en wat saamwoon, het toegee dat hulle bekommerd is oor  … Lees meer

Donderdag | 19 Oktober | 2017 ʼn Tussentydse oplossing in ʼn egskeiding

Sanette Viljoen ʼn Egskeiding kan jare neem voordat dit gefinaliseer word. Beteken dit dan dat jy jare moet wag vir kwessies soos onderhoud en toesig oor minderjarige kinders om opgelos te word? Ons regstelselvoorsien ʼn oplossing vir hierdie probleem, genaamd ʼn Artikel 43-aansoek. Dit is ʼn tussentydse aansoek wat geld  … Lees meer

Donderdag | 19 Oktober | 2017 Verhoudingsprobleme: Oplossings vir Adam

Karen van der Berg Alle verhoudings beland soms in stormwater. Vrouetydskrifte wemel van artikels oor die onderwerp, vriendinne nader mekaar vir oplossings en susters bemoedig mekaar in moeilike tye. Raad en wenke vir mans oor verhoudingsprobleme is dun gesaai, maar tog is dit nodig vir mans om ook na oplossings  … Lees meer

Dinsdag | 10 Oktober | 2017 How to give real value to your quality time

Ronéll van Rooyen Time, time, time. This is a word that is sung about, poems are written about and even the author of the Bible book Ecclesiastes said there is a time for everything on earth. Yet it sometimes feels as if there isn’t enough time for everything on this  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close