BEL ONS: 012 644 4300

Artikels

Dinsdag | 05 Maart | 2019 Resep: Prutpot spaghetti Bolognese

Deur Lea Brink Vinnig, maklik en die prutpot  doen al die werk vir jou. Ek sit my maalvleismengsel in voor werk in die oggend en dan prut dit vir sewe of agt ure. Jy benodig: 1 kg maer beesmaalvleis 1 gekapte ui 5 gekapte knoffelhuisies 1 koppie melk 1 bottel  … Lees meer

Dinsdag | 05 Maart | 2019 Resep: Bief Cordon Bleu

Deur Lea Brink Trooskos op sy heel beste. Baie ryk vleisgereg. Jy benodig: 500g maer maalvleis 400g spekrepies 200g gerasperde wit cheddarkaas ½ fyn gekapte ui sout en peper na smaak 1 eetlepel komynpoeier 1 eetlepel gedroogte kruie 250ml suurroom Verhit die oond tot 180°C. Voer ʼn oondpan uit met  … Lees meer

Maandag | 04 Maart | 2019 Resep: Nutella-room pannekoek-koek

Deur Lea Brink Die lekkerste en soetste ontbytkoek. Jy benodig: 2 koppies bruismeel ½ teelepel sout 1 eetlepel strooisuiker 1 eier, geklits 1 ¼ koppies melk 1 bottel Nutella-smeer ½ koppie fyngekapte pekanneute 250 ml vars room 2 eetlepels whiskey van jou keuse 1 teelepel vanielje-ekstrak 1 eetlepel strooisuiker Sif  … Lees meer

Maandag | 04 Maart | 2019 Beurtkrag: Verhoog jou energieselfstandigheid

Deur Essie Bester Midde in ons land se elektrisiteitskrisis word warm gesprekke gevoer oor hoe om jou huis so energiedoeltreffend moontlik en minder afhanklik van Eskom te maak. Maar hoe moeilik is dit om totaal energieselfstandig te raak? En is dit realisties haalbaar vir die gemiddelde huiseienaar? Wat beteken ‘van  … Lees meer

Woensdag | 27 Februarie | 2019 Verander jou kind in ʼn boekwurm

Deur Emsie Martin Nie almal is lief vir lees nie en tog is dit ʼn baie, baie belangrike deel van enige mens se lewe. Dit is al oor en oor bewys dat kinders wat nie hou van lees nie op skool en universiteit sukkel. Maar waar begin ʼn mens? Begin  … Lees meer

Woensdag | 27 Februarie | 2019 Kosblik pizza/pita-broodjies

Deur Lea Brink Maak hierdie pita-broodjies vooraf en vries soos wat jy dit nodig het. Enige bolaag sal werk met hierdie pita-broodjies. Jy benodig: 8 klein pita-broodjies 1 bakkie humus (winkel gekoop of maak jou eie) 1 avokadopeer, gesny in skywe 100g gekerfde biltong 2 gesnyde ingelegde Peppadews 6 basieliekruidblaartjies  … Lees meer

Woensdag | 27 Februarie | 2019 Resep: Gegeurde Spaanse rys

Deur Lea Brink Rys met so bietjie van ʼn skop. Bedien saam met enige vleis- of visgereg. So maklik en vinnig. Jy benodig: 2 koppies bruinrys 1 teelepel komynpoeier 1 teelepel koljanderpoeier 1 teelepel knoffelpoeier 1 teelepel olyfolie 1 eetlepel botter 2 koppies hoenderaftreksel 1 ½ teelepel rooirissiepoeier ½ teelepel  … Lees meer

Dinsdag | 26 Februarie | 2019 Plant ʼn spekboom en maak ʼn verskil

Deur Emsie Martin Jy het al gehoor van ʼn spekboom, maar waaroor al die bohaai? Of jy dit nou spekboom of olifantkos noem, hierdie ongelooflike plant met sy helder groen, sirkelvormige blare hoort in elke Suid-Afrikaanse tuin. Die spekboom (Portulacaria afra) bevorder die gehalte van die lug wat ons inasem  … Lees meer

Dinsdag | 26 Februarie | 2019 Resep: Avokadopeer-sjokoladebruintjies

Deur Lea Brink Hierdie  resep is deel van die Keto-dieet, maar jy sal ver soek vir ʼn lekkerder bruintjie. Jy benodig: 4 eiers 3 ryp medium groot avokadopere, geskil en ontpit ¼ koppie klapperolie 300g donker sjokolade ½ koppie rou heuning 1 teelepel vanielje-ekstrak 175ml kakaopoeier ½ koppie klappermeel 2  … Lees meer

Donderdag | 21 Februarie | 2019 Bly só professioneel op sosiale media

Deur Nico Strydom Sosialemedia-platforms het deel geword van mense se persoonlike wêreld, en ook van hul professionele lewe. Sosiale media bied jou die geleentheid om met familie, vriende en kliënte op ʼn professionele en persoonlike vlak in kontak te wees en om ʼn handelsmerk vir jouself te vestig. Dit is  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close