BEL ONS: 012 644 4300

Artikels

Maandag | 04 Oktober | 2021 Opsies vir jou kind se leerbehoeftes

Deur Nico Strydom Talle leerders se opvoedingsbehoeftes het die afgelope jaar en ʼn half verander as gevolg van die Covid-19-pandemie. Leerders wat voorheen goed presteer en floreer het, kan nou moontlik sukkel. Baie skole het verskillende maatreëls ingestel wat ʼn verskeidenheid impakte en uitkomste op leerders tot gevolg gehad het.  … Lees meer

Maandag | 27 September | 2021 Tuisblyma’s se stryd om terug te keer werk toe

Deur Nico Strydom Vroue wat kinders kry en vir ‘n ruk tuisbly voor hulle wil terugkeer werk toe, word dikwels slegs vir laer vlak, meer alledaagse en laer betaalde rolle oorweeg as wat hulle voorheen beklee het. Navorsing wys daarop dat bestuurders wat verantwoordelik is vir indiensnemingbesluite van mening is  … Lees meer

Maandag | 27 September | 2021 Erfenismaand: Kom ons vier ons erfenis deur tradisionele speletjies aan ons kinders bekend te stel

Deur Melodie Veldhuizen Erfenisdag (24 September) staan by baie Suid-Afrikaners  bekend as Nasionale Braaidag (want braai is mos ʼn tipies Suid-Afrikaanse tydverdryf). Nog ʼn manier om ons kulturele erfenis te vier, is om tradisionele speletjies wat ons as kinders gespeel het in herinnering te roep en weer aan ons kinders  … Lees meer

Maandag | 27 September | 2021 Hoe om fopnuus te herken – en te keer dat dit versprei

Deur Anja van den Berg Die internet het ʼn menigte konstruktiewe kwaliteite. Ongelukkig is dit ook ʼn hulpmiddel vir kwaadwilliges. Fopnuus het die potensiaal om chaos te ontketen. Fopnuus word versprei om angs te veroorsaak en paniek te saai. Om dit te deel, kan tot gevolg hê dat mense oningeligte  … Lees meer

Maandag | 13 September | 2021 Topwenke as jy tydens Covid-19 trek

Deur dr. Eugene Brink Om al jou besittings in jou huis op te pak en na ʼn nuwe plek en huis te trek, lyk afskrikwekkend. In normale omstandighede is trek een van die mees stresvolle gebeurtenisse. Om dit tydens ʼn pandemie te doen, is selfs stresvoller en minder ideaal. Desnieteenstaande  … Lees meer

Maandag | 13 September | 2021 SA tieners en vetsug

Deur Marli Naidoo Meer en meer Suid-Afrikaanse tieners is oorgewig. Daar is gevind dat 18% van tieners tussen 15 en 17 jaar oorgewig is of aan vetsug lei. Die koers is aansienlik hoër by meisies (22%) as seuns (15%), en in kinders wat in stedelike gebiede woon (20%) in vergelyking  … Lees meer

Maandag | 06 September | 2021 Stop bakleiery tussen sibbe

Deur Marli Naidoo Selfs die liefste boeties en sussies baklei soms. Daar is gevind dat konflik tussen sibbe tot agt keer in ʼn uur kan voorkom, dat susterpare geneig is om beter vriende vir mekaar te wees, en dat daar gewoonlik meer konflik voorkom wanneer een van die sibbe ʼn  … Lees meer

Maandag | 30 Augustus | 2021 Persoonlike veiligheid ná die onluste: Kenners gee raad

Deur Dr. Eugene Brink Die onlangse onluste en plundering in KwaZulu-Natal en Gauteng het weer die soeklig gewerp op die kwessie van veiligheid en, meer spesifiek, persoonlike veiligheid. Baie mense is met rede bang dat dit weer kan opflikker en dat residensiële gebiede en eiendom die volgende teiken kan wees.  … Lees meer

Maandag | 30 Augustus | 2021 Hoe om energie volhoubaar te gebruik

Hoë elektrisiteitsgebruik is nie net sleg vir ons planeet nie, maar sal jou ook los met ʼn elektrisiteitsrekening wat groter is as wat nodig is. En wie wil nou meer geld as wat nodig is aan elektrisiteit spandeer? Hier is ʼn paar handige wenke om jou rekening laag te hou.  … Lees meer

Maandag | 16 Augustus | 2021 Betoon dankbaarheid en waardering aan jou lewensmaat

Deur Wilma Bedford In ʼn langtermynverhouding is een van die jakkalsies wat die wingerd verwoes die gevaar dat mense mekaar as vanselfsprekend begin aanvaar en nalaat om hoflik te wees of om dankie te sê. Vanselfsprekendheid is om die ander persoon se bydraende pogings as onbelangrik of moeiteloos te beskou.  … Lees meer

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close