• Teken in
  • Ander Artikels

    Al hoe minder en minder intiem
    Karen van der Berg Indien daar een klagte is wat die heel meeste deur huweliksberaders aangehoor word, is dit: “Ek en my maat is te min intiem.” En dit is meestal mans wat daaroor kla. So vertel Raymond Fourie, ʼn huweliksberader van Bellville. Die belangrike vrae waarop ons dus antwoorde  ... Lees meer
    Hoe tuisskool in praktyk werk
    Ronéll van Rooyen Elke gesin het sy eie unieke tuisskoolreis. Elkeen vind sy eie pad. Elkeen het sy eie getuienis van rowwe see of stille waters. Elke mamma het haar eie storie om te vertel en ek gaan myne vertel, maar ek gaan probeer om ook praktiese idees aan ander  ... Lees meer
    Die impak van te veel skermtyd op kinders
    Marli Naidoo Ons leef in ʼn era waar tegnologie ʼn groot deel uitmaak van ons daaglikse omgang. Ons laat om verskillende redes toe dat ons kinders televisie, rekenaars, selfone ens. gebruik – om hulle besig te hou, of om hulle van tegnologie te leer. Ons gebruik ook hierdie skerms vir  ... Lees meer
    1 2 3 134
    Top

    Registreer / Register

    Maak toe / Close