BEL ONS: 012 644 4300
JOU GESIN
LIEFDE WORD BINNE GESONDE GESINNE GEKWEEK.
GESONDE GESINNE VERSEKER 'N GESONDE SAMELEWING.
OOR JOU GESIN

Tieners en alkoholmisbruik


Deur Marli Naidoo Suid-Afrika is die sesdegrootste alkohol verbruiker ter wêreld. Heelwat jong mense in ons land begin drink wanneer hulle nog baie jonk is. Daar is 13-jariges wat reeds alkohol gebruik. 50% van tieners het al alkoholiese drankies gedrink, en 25% van adolessente was al dronk. Hierdie tendens is tot die tieners se nadeel. Navorsing toon dat wanneer iemand reeds as tiener (jonger as 18) begin...

Lees meer >

LEES MEER OOR JOU GESIN HIER

Registreer / Register

Oops! We could not locate your form.

Maak toe / Close