Ander Artikels

Resep: Gebraaide malvalekkers-kaaskoek
Deur Lea Brink Kinderlik lekker! Die gebraaide malvalekkers sal jou aan jou kinderjare laat terugdink. Jy benodig: Kors: 2 pakkies gekrummelde tennisbeskuitjies ½ koppie gesmelte botter Vulsel: 1½ koppies roomkaas 200 ml vars room 1 koppie strooisuiker ½ koppie kakaopoeier ½ teelepel kaneel 3 eiers Bolaag: 200g klein (mini) wit  ... Lees meer
Resep: Brandrissie-hoenderpasta
Deur Lea Brink Vir aandete met ʼn lekker skop. Jy benodig: 500g pennepasta 200g groen aspersies 200g wit sampioene 4 eiers, geklits 100 ml vars room 1 koppie gerasperde mozzarellakaas 200 ml droë witwyn 2 knoffelhuisies, opgesny sout en peper na smaak 2 eetlepels gekapte koljander ½ gekapte ui 2  ... Lees meer
My kind is bang vir die donker
Deur Marli Naidoo ʼn Vrees vir die donker is algemeen in kinders, en begin gewoonlik in die peuterstadium. Dit is die tyd wanneer ʼn kind se verbeelding ontwikkel. Ongelukkig is hierdie vrees blywend vir sommige kinders. Dié met angstige persoonlikhede kan ook meer ernstig deur vrees geaffekteer word, en kan  ... Lees meer
1 2 3 258

Registreer / Register

Maak toe / Close