Ander Artikels

Klapper- en pynappel-limonade
Deur Lea Brink Koel en verfrissend vir die lente. Jy benodig: 1 gesnyde pynappel 4 koppies kookwater 2 eetlepels strooisuiker 175ml suurlemoensap 400ml klappermelk 100g bloubessies  1 eetlepel gekapte kruisementblare Braai die pynappelstukke in ʼn pan tot gaar, ongeveer vyf minute. Voeg die strooisuiker by die kookwater en roer totdat  ... Lees meer
Leer jou kinders veiligheid in en om die huis
Deur Melodie Veldhuizen Vir jou gemoedsrus en jou kinders se veiligheid is dit noodsaaklik dat jy hulle van jongs af bewus moet maak van veiligheid en hoe om noodsituasies te hanteer. Die belangrikste reëls Noodnommers, kontakbesonderhede en selfidentifikasie Kinders van alle ouderdomme moet weet hoe om ʼn telefoon te gebruik  ... Lees meer
Spaanse Churro’s (bokkepootjies) met sjokolade-kaneelroom
Deur Lea Brink ʼn Alternatiewe nagereg met soveel unieke smake. Jy benodig: 3 eetlepels suiker ½ teelepel sout 2 eetlepels sonneblomolie 250 ml koekmeelblom ½ teelepel vanielje-ekstrak Suiker: 1 koppie suiker 2 teelepels kaneel Olie vir diepbraai Sjokolade-roomsous: 100g donker sjokolade 250 ml roomkaas ¾ koppie witsuiker ¼ teelepel kaneel  ... Lees meer
1 2 3 269

Registreer / Register

Maak toe / Close