Ander Artikels

Spaanse Churro’s (bokkepootjies) met sjokolade-kaneelroom
Deur Lea Brink ʼn Alternatiewe nagereg met soveel unieke smake. Jy benodig: 3 eetlepels suiker ½ teelepel sout 2 eetlepels sonneblomolie 250 ml koekmeelblom ½ teelepel vanielje-ekstrak Suiker: 1 koppie suiker 2 teelepels kaneel Olie vir diepbraai Sjokolade-roomsous: 100g donker sjokolade 250 ml roomkaas ¾ koppie witsuiker ¼ teelepel kaneel  ... Lees meer
Pangebraaide hoender met tiemie-roomsous
Deur Lea Brink Lekker weeksaand hoender saam met jou gesin. Jy benodig: 6 hoenderborsies met die vel aan 8 tiemiestokkies 250 ml vars room 1 eetlepel koljander 1 gekapte ui 4 gekapte knoffelhuisies ½ koppie gekapte olywe growwe sout en peper Verhit die oond tot 180°C. Plaas die hoenderstukke in  ... Lees meer
Bottergebraaide vye- en Brie-kaasbroodjies
Lea Brink Trooskos op sy beste. Jy benodig: 4 dik snye tuisgebakte wit boerebrood 1 opgesnyde Brie-kaasdriehoek 1 gekapte ui 1 potjie donker vyekonfyt 1 teelepel gerasperde gemmer 1 koppie gerasperde kaas sout en peper na smaak 150g sagte botter Braai die uie in ʼn pan tot gaar en voeg  ... Lees meer

Registreer / Register

Maak toe / Close